Testimonials
- Die kwaliteit en passie waarmee die maatskappy sake doen is onberispelik en ek kan hulle ten sterkste aanbeveel vir enige konsultasie en ingenieurswerk in die water- en riool suiwerings dissiplines.
- Dean Wasserman (Direkteur Ingenieursdienste)
- Water & Wastewater Engineering (WWE) was appointed to conduct the upgrades to our water treatment works. The applied technology was appropriate and the results are outstanding.
- I Theron (Bergrivier Municipality)
- Die opgradering van waterwerke vir oksidasie van yster en mangaan (proses verbetering t.o.v water kwaliteit en besparing op chemikali?). Die monitering van beide drinkwater en riool uitvloeisel asook die raadgewer m.b.t proses verbetering. Bogenoemde funksies is deurlopend deur Water & Wastewater Engineering gemonitor en die finale produk getuig van hulle toewyding en betrokkenheid.
- B Schippers (Cederberg Municipality)
Contact Us
13 Termo Road, Technopark,
Stellenbosch, South Africa
PO Box 12845, Die Boord
Stellenbosch 7613
Stellenbosch, South Africa
PO Box 12845, Die Boord
Stellenbosch 7613
- Tel:
- +27 (0)21 880 1829
- Fax:
- +27 (0)21 880 2820
- Cell:
- +27 (0)82 870 1988
- Email:
- pierre@wastewater.co.za
View Larger Map















